Volgens Sayyiduna ‘Ubaydullah ibn Mihsan رضي الله عنه het Rasulullah صلى الله عليه و سلم gesê:
“Wie onder julle ook al in die môre wakker word
(1) Veilig is in sy woning/tussen sy familie,
(2) Gesond in sy liggaam,
(3) Met sy kos vir die dag,
dan is dit asof die wêreld in sy geheel vir hom versamel is.”
(Sunan Tirmidi, Hadith: 2346, Sunan Ibn Majah, Hadith: 4411)